232 captures
16 Feb 2004 - 11 Nov 2025
Dec JAN Feb
23
2012 2013 2014
success
fail

About this capture

COLLECTED BY

Organization: Internet Archive

The Internet Archive discovers and captures web pages through many different web crawls. At any given time several distinct crawls are running, some for months, and some every day or longer. View the web archive through the Wayback Machine.

Collection: Wide Crawl Started January 2013

Wide crawls of the Internet conducted by Internet Archive. Access to content is restricted. Please visit the Wayback Machine to explore archived web sites.
TIMESTAMPS

The Wayback Machine - http://web.archive.org/web/20130123112106/http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:General_disclaimer
 




Wikipedia:General disclaimer

 

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
 

Spring na: navigasie, soek  

Vir die Engelse General disclaimer, sien gerus hier


Inhoud

[wysig] 'n Algemene waarborg vir die inhoud van die artikels kan nie gegee word nie

Hierdie internet-ensiklopedie word uiteindelik geskryf deur die publiek self. Hoewel amper iedere deelnemer aan die projek ernstig poog om korrekte inligtings te verskaf, kan daaroor geen algemene waarborg gegee word nie. 'n Duidelike fout sal meestal aan die andere deelnemers vinnig duidelik word en sal daardeur ook reggestel word. Die algemene ontwikkeling gaan in die rigting van groter en korrekter bydraes, maar in individuele gevalle kan 'n terugval optree. Daar word egter gemik op vollediger en meer korrekte artikels, soos die ervaring die gebruikers kundiger maak.

U word ook aanbeveel om naas hierdie ensiklopedie ook ander bronne en gespesialiseerde naslaanwerk te raadpleeg. Daarom, vergelyk gerus die inhoud met ander ensiklopedieë of ander werke.

[wysig] Sien u dalk 'n fout?

As u dink dat daar fout is met die teks, verbeter dit gerus - as u seker is - of - as u onseker is - plaas gerus 'n opmerking daaroor op die besprekingsbladsy wat by die bladsy hoort. 'n Ander moontlikheid is om die Ouer weergawes te bekyk en na te gaan wie dit geskryf het en 'n opmerking op die betrokke outeur se besprekingsbladsy te maak.

[wysig] Aanspreeklikheid

Die vrywilligers wat hierdie ensiklopedie bearbei (dit is die publiek, en dus ook uself) aanvaar geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van die gewege inligting nie. Daar kan selfs nie gewaarborg word dat die outeurs/bydraers aan die artikels sorgvuldigheid in ag geneem het met die formulering van die artikels nie. Gebruik van die inligting is geheel en al vry, maar wel op eie risiko.

Daar is gebruikers bekend as administrateurs wat oor ekstra moontlikhede beskik op tegniese vlak betreffende hierdie webwerf. Dit sluit in die verwydering van bladsye, beveiliging van bladsye en die ontneem van skryfregte van gebruikers, deur hulle te blokkeer. Dit is moontlikhede waaroor gewone gebruikers nie beskik nie. Hierdie groep vrywilligers dien nie as die webmeesters nie, maar eerder as die opsieners van Wikipedia. Dit is 'n uitvoerende funksie waaroor hulle beskik. Die daaglikse bestuur van die Afrikaanse Wikipedia gaan in die praktyk uit van die gemeenskap van die Afrikaanse Wikipedia.

Op wettige vlak is die WikiMedia Stigting die eindverantwoordelike party.

As daar volgens u 'n probleem is, tree eerstens in kontak met die Afrikaanse Wikipedia. En as u 'n klag wil lê, is dit ook moontlik, in Engels, by:

WIKIMEDIA FOUNDATION, INC.
204 37th Ave N, #330
St. Petersburg, FL 33704
United States of America

e-pos: board BY wikimedia.org

[wysig] Outeursregte van die tekste

Al die tekstuele materiaal op Wikipedia val onder die GNU/FDL-lisensie. Indien u 'n stuk sien wat oorgeneem is van elders anders, sonder die toestemming van die kopiereghouer, meld dit dan aan, of verander die stuk self.

[wysig] Outeursregte van afbeeldings, audio, video, en ander media

Vir die afbeeldings, audio, video en ander media op Wikipedia geld dat dit nie alles onder die GNU/FDL-lisensie val nie. Daar kan dus sekere beperkinge wees op die gebruik van sulke media. Die verantwoordelikheid lê dan by die gebruiker van Wikipedia om daarna op te let. Deur op 'n afbeelding of skakel na die beskrywingsblad van 'n ander mediastuk te klik, kan sekerheid verkry word rakende die voorwaardes vir die gebruik van die mediastuk. Indien daar nie melding gemaak word van die outeursregte nie, dan moet daar aangeneem word dat daar eksterne outeursregte op die mediastuk is.

[wysig] Artikels oor siektes, medisyne en ander gesondheidskwessies

Sien hiervoor: die Mediese Vrywaring (in Engels).

[wysig] Sien ook


Ontsluit van "http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wikipedia:General_disclaimer&oldid=1069806" 

Kategorie: 
Wikipedia
 

Navigasie-keuseskerm

 

Persoonlike gereedskap



Skep nuwe rekening
Teken in
 



Naamruimtes



Projekblad

Bespreking
 


Variante








Aansigte



Lees

Wysig

Wys geskiedenis
 


Aksies












Navigasie




Tuisblad

Gebruikersportaal

Geselshoekie

Onlangse wysigings

Lukrake bladsy

Hulp

Sandput

Skenkings
 



Gereedskap




Skakels hierheen

Verwante veranderings

Spesiale bladsye

Drukbare weergawe

Permanente skakel

Bladinligting
 



Ander tale




العربية

Български



Bosanski

Català

Cebuano

Česky

Dansk

Eʋegbe

Ελληνικά

English

Esperanto

Español

Eesti

Euskara

فارسی

Suomi

Français

Gaeilge

Galego

עברית

ि

Hrvatski

Magyar

Interlingua

Bahasa Indonesia

Italiano







Lietuvių

Latviešu

Македонски

Монгол



Bahasa Melayu

Malti

Mirandés

Nederlands

Norsk (nynorsk)

Norsk (bokmål)

Occitan

Polski

Română

Русский

Sardu

Scots

Srpskohrvatski / српскохрватски

Simple English

Slovenčina

Slovenščina

Shqip

Српски / srpski

Svenska



Tagalog

Türkçe

Українська

Tiếng Vit

ייִדיש


 





Laaste wysiging op 10:58, 8 Januarie 2013.

Die teks is beskikbaar onder die Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel lisensie. Dit is moontlik dat aanvullende voorwaardes van toepassing is. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.
 


Privaatheidsbeleid

Inligting oor Wikipedia

Voorbehoud

Mobiele weergawe
 


Wikimedia Foundation
Powered by MediaWiki