| Apr | MAY | Jun |
| 14 | ||
| 2012 | 2013 | 2014 |
COLLECTED BY
Collection: Wide Crawl started April 2013
Die bronstyd is 'n tydperk in die geskiedenis wat gekenmerk word daaraan dat die mens met koper- en bronswerktuie begin werk het, eerder as klipwerktuie. Beskawings het begin vorm, mense het in stede begin saamwoon en skrif het as kommunikasiemiddel begin ontwikkel.
| Vir woordeboekinligting, sien die bladsy bronstydopWikiWoordeboek |