116 captures
13 Sep 2006 - 16 Nov 2025
Apr MAY Jun
24
2012 2013 2014
success
fail

About this capture

COLLECTED BY

Organization: Internet Archive

The Internet Archive discovers and captures web pages through many different web crawls. At any given time several distinct crawls are running, some for months, and some every day or longer. View the web archive through the Wayback Machine.

Collection: Wide Crawl started April 2013

Web wide crawl with initial seedlist and crawler configuration from April 2013.
TIMESTAMPS

The Wayback Machine - http://web.archive.org/web/20130524131445/http://af.wikipedia.org/wiki/Athene
 



Athene

 

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
 

Spring na: navigasie, soek  

Αθήνα (Athina)
Athene

Mount Lycabettus.jpg
Kaart Wapen
Localition Atene.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Griekeland Griekeland
 Administratiewe gewes Attica
 Stigting 1000 v.C
 Oppervlakte:  
 - Totaal 38.964 vk km
 Hoogte bo seevlak 70-338 m
 Bevolking:  
 - Totaal 745,514
 - Bevolkingsdigtheid 19,133/vk km
 Tydsone Soos Griekeland
 - Somertyd Soos Griekeland
 Burgemeester (party) Nikitas Kaklamanis
 Amptelike webwerf www.cityofathens.gr

Athene (Grieks: Αθήνα = Athina; foneties: /a'θina/) is die hoofstad en grootste stad van Griekeland, die hoofstad van die Attika gewes en die gelyknamige distrik (nomós) Athene. Athene is ook die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van die land, 'n kosmopolitiese metropool van ongeveer 4 000 000 inwoners. Athene is veral bekend vanweë antieke historiese geboue soos die Parthenon op die Akropolis ('n heuwel in Athene).

Die eerste moderne Olimpiese Spele vind in 1896 in Athene plaas. Eenhonderd-en-agt jaar later vind die Olimpiese Somerspele van 2004 weer in Athene plaas.

Naam [wysig]

Die stad is vernoem na die godin Pallas Athene wat in die antieke tyd ook die beskermheilige van die stad was. Die Parthenontempel op die Akropolis, die beroemdste monument in die stad, is ter ere van haar opgerig. Destyds is die stad Αθηναι (Athènai, meervoud van Athèna) genoem. In die 19de eeu word dit opnuut die amptelike naam van die stad. 'n Taalhervorming van die jare '70 sorg egter dat die stad nou Athina heet.

Geskiedenis [wysig]

Vermoedelik vestig die eerste bewoners hulself ongeveer 3500 v.C. op die heuwel Akropolis. Van die vroeë geskiedenis van die stad is weinig bekend, maar Athene was waarskynlik tot ongeveer 1065 'n koninkryk en 'n belangrike sentrum van die Miseense beskawing. In die opvolgende eeue verander Athene stadig en met tydelike terugslae in 'n demokrasie. In hierdie tydperk voer Athene verskeie oorloë teen Persië. Athene verslaan Persië by die Slag van Maraton, maar tien jaar later verwoes Persië grotendeels die Akropolis. Na verskeie kruine en dale (Peloponnesiese oorlog, Dertig Tiranne) word Athene in die 4de eeu v.C. 'n belangrike wetenskap- en kunsstad en lewer beroemde name op soos Sokrates, PlatoenAristoteles.

In168 v.C. val die Romeine die stad binne (en beskou die inval as 'n "bevryding"). Die stad bly 'n belangrike rol in die Romeinse Ryk vervul, al woon die Atheense burgers ongemaklik in die Romeinse teenwoordigheid. As straf hiervoor, laat Sulla die stad in 86 v.C. plunder. In 51 besoek die apostel Paulus die stad op sy vele sendingreise. Keiser Hadrianus lê om en by 130 'n besoek af en stel 'n reeks belangrike bouwerke op. In hierdie tyd is Athene steeds 'n belangrike wêreldsentrum.

Hierna begin die stad te verval: in 297 en weer later in 395 word Athene geplunder deur die Gote. In 529 sluit keiser Justinianus die filosofieskole en sorg sodoende dat Athene 'n onbelangrike uithoek van die Bisantynse Ryk word. In 1024 word die stad deur Franse kruisvaarders verower en word vir 'n paar eeue lank 'n politieke speelbal vir verskeie state. In 1458 word die stad ingelyf deur die Turke. Uit respek vir die stad se verlede, verleen die Turke baie voorregte aan die burgers; tog omskep die Turke twee jaar later die Parthenon in 'n moskee. Die stad bly, met die uitsondering van 'n klein Venesiese besetting in 1687, byna vier eeue lank deel van die Ottomaanse Ryk.


Ontsluit van "http://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Athene&oldid=1168182" 

Kategorieë: 
Hoofstede in Europa
Athene
Nedersettings langs die Middellandse See
 

Navigasie-keuseskerm

 

Persoonlike gereedskap



Skep nuwe rekening
Teken in
 



Naamruimtes



Bladsy

Bespreking
 


Variante








Weergawes



Lees

Wysig

Wys geskiedenis
 


Aksies












Navigasie




Tuisblad

Gebruikersportaal

Geselshoekie

Onlangse wysigings

Lukrake bladsy

Hulp

Sandput

Skenkings
 



Gereedskap




Skakels hierheen

Verwante veranderings

Spesiale bladsye

Drukbare weergawe

Permanente skakel

Bladinligting

Haal dié blad aan
 



Ander tale




Alemannisch



Aragonés

Ænglisc

العربية

ܐܪܡܝܐ

مصرى

Asturianu

Azərbaycanca

Башҡортса

Boarisch

Žemaitėška

Беларуская

Беларуская (тарашкевіца)

Български





Brezhoneg

Bosanski

Català

Cebuano

کوردی

Corsu

Qırımtatarca

Česky

Словѣ́ньскъ / 

Чӑвашла

Cymraeg

Dansk

Deutsch

Zazaki

Ελληνικά

English

Esperanto

Español

Eesti

Euskara

Estremeñu

فارسی

Suomi

Võro

Føroyskt

Français

Arpetan

Nordfriisk

Frysk

Gaeilge

Gagauz



Gàidhlig

Galego

Avañe'

Gaelg

Hawai`i

עברית

ि

Fiji Hindi

Hrvatski

Hornjoserbsce

Kreyòl ayisyen

Magyar

Հայերեն

Interlingua

Bahasa Indonesia

Interlingue

Ilokano

Ido

Íslenska

Italiano



Lojban

Basa Jawa



Адыгэбзэ

Қазақша





Къарачай-малкъар

Kurdî

Коми

Kernowek

Latina

Ladino

Lëtzebuergesch

Лезги

Limburgs

Ligure

Lumbaart

Lingála

Lietuvių

Latviešu

Мокшень

Māori

Македонски



Монгол



Bahasa Melayu

Malti

Mirandés



Nāhuatl

Nnapulitano

Plattdüütsch

 

Nederlands

Norsk nynorsk

Norsk bokmål

Novial

Occitan

ି

Ирон



Kapampangan

Polski

Piemontèis

پنجابی

Ποντιακά

Português

Runa Simi

Română

Armãneashce

Tarandíne

Русский

Русиньскый

Саха тыла

Sardu

Sicilianu

Scots

Sámegiella

Srpskohrvatski / српскохрватски

Simple English

Slovenčina

Slovenščina

Shqip

Српски / srpski

Seeltersk

Svenska

Kiswahili

Ślůnski

ி





Türkmençe

Tagalog

Türkçe

Татарча/tatarça

Twi

Удмурт

ئۇيغۇرچە / Uyghurche

Українська

اردو

Oʻzbekcha

Vèneto

Vepsän kel

Tiếng Vit

Volapük

Walon

Winaray

Wolof



ייִדיש

Yorùbá

Zeêuws



Bân-lâm-gú



IsiZulu

Wysig skakels
 





Die bladsy is laas op 14 Mei 2013 om 15:31 bygewerk.

Die teks is beskikbaar onder die Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel lisensie. Dit is moontlik dat aanvullende voorwaardes van toepassing is. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.
 


Privaatheidsbeleid

Inligting oor Wikipedia

Voorbehoud

Mobiele weergawe
 


Wikimedia Foundation
Powered by MediaWiki